Veilige sel-wagwoord dalk Eikestad-firma se VSA-deurbraak
'n Plaaslike selfoonprogram waarmee 'n persoon sy identiteit kan bevestig vir toegang tot vertroulike inligting kan sorg dat 'n Stellenbosse IKT-maatskappy binnekort 'n groot deurbraak in die VSA maak.
Kliek asseblief hier om meer te lees »